top of page
About

Jy kan op vele maniere bydra tot TD Kerk en so deel in die Koninkryk werk!
Buiten die elektroniese opsies, is die kerkkantoor ook oop vir kaartbydraes of fisiese kontant: Maande tot Vrydae 8h00-16h00. Kaart fasiliteite is op Sondae by die kerk, by die info toonbank, beskikbaar.
Tiendes & Offerandes
Gebruik SnapScan of EFT
FNB Tjekrekening
626 458 91872
Takkode: 231002

bottom of page

