
Ek wil julle aanbidding en Christen musiek luister
​
Luister na musiek op ons Youtube kanaal.
​
Koop ons musiek op Itunes of Google Play​​​​

Ek wil die Bybel beter verstaan
​
Ek wil verstaan wat die Bybel is en hoe om dit te gebruik.
Bestel die boek “Die Groot Storie” teen R150 vir oplaai by TD Kerk of teen R200 om vir jou gepos te word.
​
Betaal met verwysing Jou naam en DGS en epos ons bewys van betaling (plus jou adres vir aflewering)
​
BANKBESONDERHEDE: TD KERK
FNB TJEK
62645891872
​

Hulpbronne vir kerke
​
Kontak ons vir meer inligting oor die “Vat Jesus Huis Toe” veldtog. Dit is ‘n ses weke veldtog met 2 preke per Sondag, boekies vir groepe, daaglikse skriflesings oor die tema en ses mid-week sessies vir die groepbyeenkomste.
​
Die ses week temas is:
​
-
Beoefen Sy teenwoordigheid
-
Praat met God
-
Pas die Bybel toe
-
Werk tot Sy eer
-
Getuig van Sy goedheid
-
Dien almal


