top of page
About

Om by ‘n bediening betrokke te raak het baie voordele. Nie net kry jy ‘n geleentheid om God met jou gawes te dien en ‘n verskil in ander mense se lewens te maak nie, maar jy word ook deel van ‘n span waar jy behoort, wat vir mekaar omgee en wat saam groei as dissipels van Jesus.

​

Daar is verskillende bedieninge waarby jy betrokke kan raak by TD kerk.

​

Onthou, jy kan enige iets probeer voor jy jou daartoe verbind. Probeer verskillende bedieninge, tot jy voel jy vind jou plek. Daar is ‘n plek vir elkeen! As jy onseker is waar om te begin, kyk gerus na MAP, of praat met ons bedieningsleier. Om betrokke te raak of om meer uit te vind, kontak ons.

​

Bedieninge:

  • PLUGG Groepe:

Skakel in by 'n kleingroep waar wedersydse bediening en versorging plaasvind.

​

  • Gasvryheid

Verwelkom by die deur, maak koffie en die by die info toonbank.

​

  • Biddersspan

Bedien mense wanneer daar uitnodigings gemaak word tydenns die dienste en mense na vore kom vir gebed.

​

  • Intersessors

Bid saam vir individue, TD Kerk, die stad en die Koninkryk van God.

​

  • Hospitaalspan

​​​Besoek, bemoedig en bid vir vennote en hul families wat in die hospitaal opgeneem word.

​

  • Helpende hand (Welsyn)

Reik uit na ouetehuise en behoeftiges.

​

  • Musiek, klank en multimedia

Fasiliteer die aanbidding, klank en multi-media tydens die dienste op Sondae.

​

  • Hosts

Bou verhouding met mense in die stoel-blokke en help nuwe mense hul plek vind in TD Kerk.

​

  • STARS (Kinders)

Bedien kinders tussen 5 jaar en Graad. 5 op Sondae tydens die dienste.

​

  • Transformers (Kinders)

Behandel 'n Bybel Kurrikilum, "Die Groot Storie", met Gr. 6 + 7 kinders.

​

  • Die Dorpie (peuters en kleuters)

Bedien kinders tussen 1-4 jaar, terwyl hul ouers bedien word in die diens.

​

  • Muurprop (Tieners)

Bedien Hoërskool Tieners.

​​

  • Evangelisasie en sending

​​​​

Kontak Info

2 Dobbin St, New Park

Kimberley, 8301

Phone: (+27) 053 831 2345

Email: tddiamandstad@gmail.com

Bankrekening

Sosiale Media

FNB cheque

Acc no: 626 4589 1872

​

SWIFT code: FIRNZAJJ

  • Whatsapp
  • Facebook
  • Instagram
  • YouTube
  • LinkedIn
  • Spotify
  • Apple Music

Kontak ons

Word deel van ons familie.

bottom of page